EEN DING VAN ER­NIE!

Kuier - - KUIERHOEKIE -

Er­nusta Ma­ra­lack, Kui­er se hoof­ver­slag­ge­wer, het ver­le­de jaar haar na­graad­se di­plo­ma in lei­er­skaps­ont­wik­ke­ling aan die U­ni­ver­si­teit van S­tel­len­bosch se Sa­ke­skool (USB) vol­tooi. Sy het haar di­plo­ma cum lau­de (met lof) ge­slaag en op 16 Maart van­jaar graad ge­vang.

“Hier­die pres­ta­sie is vir my baie spe­si­aal om­dat dit so­veel die­per strek as net ’n a­ka­de­mie­se oe­fe­ning of iets wat ek op my CV kan sit.

“Ek moes baie werk aan my­self doen en e­mo­si­o­ne­le spo­ke kon­fron­teer so­dat ek kon weet wat­ter din­ge my lei­er­skap kan be­ïn­vloed. Hier­die kur­sus het ook my le­we op ’n per­soon­li­ke én pro­fes­si­o­ne­le vlak ver­ryk, maar ek sou dit nie kon doen son­der my man, Ga­reth, nie. Hy was my rots en ek dra hier­die pres­ta­sie op aan hom.”

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.