Toets jou al­ge­me­ne ken­nis

Kuier - - SPELETJIES -

1. Wat is die naam van Gau­teng se groot­ste stad? 2. Vol­tooi die uit­druk­king: “Hul­le raas dat __ _ _ en __ _ _ ver­gaan”. 3. Hoe­veel pla­ne­te het GEEN ma­ne nie? 4. Uit hoe­veel le­de be­staan ’n ok­tet? 5. Waar of vals: SA is ’n lid van die A­fri­ka-U­nie.

6. Wat­ter kleur is die pad­te­kens vir B& B?

7. Wat word vlieë se lar­wes ge­noem? M_ _ _ _ _ _

8. Wat be­te­ken die i­siZu­lu­woor­de“ngiy­a­bon­ga kak­hu­lu?”

9. Van wat­ter land was die eer­ste mens in die ruim­te?

10. In wat­ter maand is Vry­heids­dag?

11. In wat­ter een van ’n mens se le­de­ma­te is die bi­seps?

12. Hoe­veel gra­de is daar in ’n sir­kel?

13. Wie is die aan­bie­der van RSG se pro­gram T­jai­la­tyd?

14. Wat­ter van ons or­ga­ne het ke­ël­tjies en sta­fies?

15. Waar of vals: Die geel­hout­boom is Suid-A­fri­ka se na­si­o­na­le boom.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.