WAAROORWIL JY HÊ MOET ANDELINE SKRYF?

Kuier - - KUIERCOACH -

Stuur ’n SMS met die woor­de KUI­ER CO­ACH ge­volg deur jou vraag na 37172 (R1 per SMS), of stuur ’n e-pos na kui­er@kui­er.co.za met KUI­ER CO­ACH in die on­der­werp­lyn. ’n Boek vir ie­mand wat ver­neuk was, is: Too Good To Le­a­ve, Too Bad To S­tay: A S­tep-By-S­tep Gui­de To Help You De­ci­de W­het­her To S­tay In Or Get Out Of Your Re­la­ti­ons­hip. Dit is ge­skryf deur Mia Kirs­hen­baum en sal jou be­ter per­spek­tief gee oor jou si­tu­a­sie om be­ter be­slui­te te neem. Dit is be­skik­baar by www.a­ma­zon.com.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.