Ant­woor­de ge­gee

Kuier - - WENKE -

Raak ont­slae van mie­re son­der om hul­le dood te maak. Plaas ’n stuk­kie vars krop­slaai tus­sen die mie­re en jy sal sien hoe hul­le die ha­se­pad kies. WILNA SO­LO­MON, KENSINGTON Vir wit en kiem­vrye tan­de, meng een eet­le­pel suur­le­moen­sap en ¼ tee­le­pel fyn sout. Bor­sel ge­reeld jou tan­de daar­mee. Dit werk soos ’n bom. SOPHIA ROOI, P­RIN­CE ALFRED HAMLET As die mus­kie­te saans teen jou pla­fon sit en jy wil nie gif spuit nie, trek ’n wit lap bo-oor jou mop of be­sem en druk hul­le dood daar waar hul­le sit. Jou dak bly so skoon. SYBIL A­DAMS, S­TEL­LEN­BOSCH Om van mie­re ont­slae te raak, meng 1 eet­le­pel heu­ning en 1 eet­le­pel bor­rie. Dis do­de­lik vir mie­re. ANNATJIE OOST­HUI­ZEN, RANDFONTEIN Ge­bruik Dr Mi­ra­cle’s Hot Gro Hair & S­calp T­re­at­ment as jy bles is. WHILNA FRANS­MAN, S­TEL­LEN­BOSCH In­dien jy nie in­sek­do­der (soos Doom) het nie, ge­bruik Va­nish. Dit werk soos ’n bom. LENORE COMBRINK, RAVENSMEAD As jy te veel sui­ker in jou kos ge­gooi het, gooi 1 groot eet­le­pel a­syn by. Dit sal dit ’n lek­ker soet­suur smaak gee. VELDA UREN, MATROOSFONTEIN Raak ont­slae van kok­ke­rot­te en mie­re: Meng bo­raks, sui­ker en meel gooi dit in die kas­te en plek­ke waar hul­le loop. FELICIA CARELSE As jy beet op jou han­de het, vryf dit met suur­le­moen. Dit vee die kleur af. E­LI­ZA­BETH THIART, GORDONSBAAI

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.