Tee­sak­kies

Kuier - - WENKE -

Bê­re ge­bruik­te tee­sak­kies in die vries­kas en ge­bruik as ys­pak­kies as ie­mand ’n be­se­ring op­ge­doen het. Jy kan ook tee­sak­kies rond­om jou plan­te pak voor­dat jy dit nat­maak – dit sorg dat jou plan­te lan­ger vog­tig bly. LINDA DE WEE PLAATJES Sit ge­bruik­te tee­sak­kies op jou oë as dit seer of krap­pe­rig is. MAC PE­TER­SEN, KAAP­STAD Plaas ge­bruik­te tee­sak­kies in skoe­ne wat nie lek­ker ruik nie. LEAHNA DEJONGH Ek maak ge­bruik­te tee­sak­kies droog en gee dit vir 5-ja­ri­ge wat lek­ker daar­mee speel. HE­LE­NA SARITA GE­DULD CARELSE Ge­bruik die ou tee­sak­kie-bla­re, meng dit met ge­wo­ne a­que­ous-room en s­meer aan don­ker­vlek­ke in jou ge­sig. MANDY MARKUS, KAAP­STAD Om bees­vleis vin­ni­ger sag (en gaar) te kook, gooi ’n paar tee­sak­kies daar­by in die kos­pot. GENEVE WEITZ, CEN­TU­RI­ON Kook jou pas­ta saam met ge­geur­de tee­sak­kies. Dit gee dit ’n lek­ker, an­der smaak. VA­NES­SA FORTUIN, PA­ROW

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.