Wen­ke ge­soek

Kuier - - WENKE -

Soek raad om van ’n bruin vlek om jou nek ont­slae te raak. Ek soek raad vir wurms wat my plan­te se bla­re op­eet. Wat kan ek ge­bruik om die swart op my kar se dashbo­ard weer oor­spronk­lik te kry? Wat kan ek ge­bruik vir bla­se op my voe­te weens win­ter­voe­te? Ek is op­soek na ’n wenk om ter­mie­te weg te hou. Ek soek raad vir my oë wat moeg lyk. Dit laat my baie ou­er lyk. Ek soek raad vir been ul­cers.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.