GE­MENG­DE BESSIEKAASKOEK IN FLES­SE

Le­wer 4 klein fles­sies

Kuier - - PROMOSIE -

BE­STAND­DE­LE

1 pak­kie Ten­nis-be­skuit­jies 250 g crè­me fraî­che (cul­tu­red cre­am) 230 g on­ge­geur­de room­kaas (cre­am chee­se) 1 hou­er vars room 1 eet­le­pel suur­le­moen­sap 4 eet­le­pels sui­ker 1 blik ge­blik­te aar­beie, ge­drei­neer ½ kop­pie blu­e­ber­ries (blou­bes­sies) ½ kop­pie ras­p­ber­ries (fram­bo­se)

ME­TO­DE

Maak die be­skuit­jies goed fyn en druk vas aan die bo­dem van el­ke fles­sie. Meng die room, room­kaas, crè­me frai­che en suur­le­moen­sap in ’n ver­men­ger of met ’n hand­klit­ser tot jy ’n glad­de meng­sel het. Gooi die vrug­te en sui­ker in ’n pot en kook oor ma­ti­ge hit­te tot die sui­ker op­ge­los is. Laat af­koel tot koud of ver­koel in die ys­kas vir on­ge­veer 30 mi­nu­te. Skep dan ’n laag room­kaas­meng­sel bo-op die be­skuit­jies in el­ke fles­sie, ge­volg deur ’n laag van die vrug­te­meng­sel. Her­haal die lae tot als op is. Gar­neer met van die oor­bly­wen­de vrug­te en be­dien. >>

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.