BBQ-HOEN­DER­VLER­KIES MET AAR­TAP­PEL-WEDGES

Ge­noeg vir 6

Kuier - - PROMOSIE -

BE­STAND­DE­LE Vir die hoen­der

12 hoen­der­vler­kies 3 eet­le­pels hoen­der­spe­se­rye 6 eet­le­pels Wor­ches­ters­hi­re-sous 2 eet­le­pels so­ja­sous 2 eet­le­pels bal­sa­mie­se a­syn 2 eet­le­pels o­lyf­o­lie 1 kop­pie BBQ-sous Sout en pe­per na smaak

Vir die aar­tap­pel-wedges

2 aartappels met skil, in wedges ge­sny 2 eet­le­pels hoen­der­spe­se­rye 1 tee­le­pel pa­pri­ka 1 tee­le­pel pe­ri-pe­ri 2 tee­le­pels o­lie Sout en pe­per na smaak

ME­TO­DE

Hoen­der: Geur die vler­kies met die hoen­der­spe­se­rye en sout en pe­per en plaas in ’n oond­pan. Meng die Wor­ches­ters­hi­re-sous, so­ja­sous, a­syn en o­lyf­o­lie saam en giet oor die hoen­der. Bak vir 20 mi­nu­te in ’n voor­ver­hit­te oond van 180°C. Haal uit die oond, giet die BBQ­sous oor en bak vir nog 20 mi­nu­te. Sit dan in die oond­roos­ter en grill vir 5 mi­nu­te. Aar­tap­pel-wedges: Pak die wedges in ’n oond­bak. Meng al die be­stand­de­le en giet oor die aartappels. Bak vir 40 – 45 mi­nu­te in ’n voor­ver­hit­te oond van 180°C.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.