GEROOMDE VISGEBAK

Ge­noeg vir 4

Kuier - - PROMOSIE -

BE­STAND­DE­LE Vir die vis

4 Ha­ke-fi­let­te 1 eet­le­pel vis­spe­se­rye 1 eet­le­pel le­moen­sap Sout en pe­per na smaak

Vir die room­sous

1 hou­er room 1 kop­pie kaas, ge­ras­per 1 eet­le­pel bot­ter

ME­TO­DE

Vis: Geur die vis met die spe­se­rye en sout en pe­per en plaas in ’n oond­bak. Giet die le­moen­sap oor.

Room­sous: Ver­hit die room in ’n klein pot, voeg die bot­ter by en roer. Voeg die kaas by en laat dit s­melt so­dat die sous ver­dik. Gooi dan die sous oor die vis en bak vir 20 – 25 mi­nu­te in ’n voor­ver­hit­te oond van 180°C.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.