GEROOKTE VARKTJOPS IN PERSKE-EN-APPELKOOSSOUS

Ge­noeg vir 4

Kuier - - PROMOSIE -

BE­STAND­DE­LE

4 gerookte varktjops 2 kop­pies le­moen­sap ½ kop­pie chut­ney (blat­jang) ½ kop­pie sweet chil­li-sous 1 blik (410 g) KOO Pe­ach Hal­ves, plus ½ kop­pie van die stroop 1 blik (410 g) KOO A­pri­cot Hal­ves

– jy gaan 6 hal­wes be­no­dig 2 eet­le­pels tie­mie, fyn­ge­kap 1 eet­le­pel fyn knof­fel 1 eet­le­pel fyn knof­fel 2 eet­le­pels BBQ-spe­se­rye Sout en pe­per na smaak

ME­TO­DE

Geur die tjops met sout, pe­per en BBQspe­se­rye en pak in ’n oond­bak. Pak die per­skes en ap­pel­ko­se bo-op. Meng die ap­pel­koos­stroop met die res van die be­stand­de­le en gooi oor die tjops in die bak. Bak vir on­ge­veer 45 mi­nu­te in ’n voor­ver­hit­te oond van 180°C.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.