SMS

Kuier - - KUIERHOEKIE -

Kui­er is reeds die bes­te tyd­skrif, maar dis nou die heel bes­te een ooit, want dit het my nou meer in­ge­lig oor die ti­pe werk wat ek wil doen (Vir vei­li­ge ver­keer, 8 Maart 2017). BI­AN­CA ESBIE, POSTMASBURG Baie dan­kie Kui­er vir die mooi fo­to en be­rig­gie van ons ge­lief­de I­van Sie­ge­laar (Kui­er­hoe­kie, 22 Maart 2017). Ek lees ge­reeld die Kui­er en ge­niet al die sto­ries en re­sep­te. LIZ BENDER, MIT­CHELLS PLAIN

“Ver­lo­re ba­bas van Tik” (22 Maart 2017): Ek won­der net, sou daar ’n ag­ter­stand wees vir ’n kind as die pa ge­tik het? Dan­kie vir jul­le tyd­skrif; dis geen ge­skin­der nie, net al­les fei­te. LY­DIA MOUTON, P­RE­TO­RIA

S­ha­me­a­la Mit­chell se sto­rie het my reg­tig diep ge­tref (Siek ma se le­we van el­len­de,

22 Maart 2017). My sus­ter en haar kind is in die­self­de po­si­sie. S­ha­me­a­la ver­trou op God. Hy is lief vir jou. MAUREEN PA­GE, PORT E­LI­ZA­BETH

Ai, S­ha­me­a­la (Siek ma se le­we van el­len

de, 22 Maart 2017). Mag God jou styf vas­hou en jou se­ën met baie krag en ge­loof. Ons bid vir jou. S­terk­te! M. BOOY­SEN, WITBANK

Ek is ’n jong ma met ’n prag­ti­ge agt maan­de oue ba­ba en my hart bloei vir S­ha­me­a­la (Siek ma se le­we van el­len­de,

22 Maart 2017). ’n Mens wil so graag al­les vir jou kind doen, maar jy weet nooit wat oor jou pad kan kom nie. God weet jy is ’n fig­h­ter en ek dra jou op in my ge­be­de. Ek glo daar sal ge­ne­sing kom. Jy moet net sterk wees en uit­kyk vir mooi din­ge. Ek­self dink nie ek sou dit kon han­teer nie. Al­le s­terk­te. LA­NA, CALVINIA My hart gaan uit na S­ha­me­a­la en haar moe­der wat haar by­staan met haar ba­ba (Siek ma se le­we van el­len­de, 22 Maart 2017). Hy is prag­tig en jul­le sal ge­se­ënd wees met krag van Bo vir die ver­sor­ging, want die He­re dra jul­le daag­liks om jou ba­ba te ver­sorg. Ek dra jul­le op in my ge­bed; Hy sal jul­le styf vas­hou vir al jul op­of­fe­rin­ge. Daar wag nog vre­de en ge­luk in jul toe­koms. Wees dank­baar jul­le is daar vir hom, want hy is daar vir ’n doel. Ek glo die He­re sal jul­le vas­hou. AN­NE, K­LERKS­DORP Ek wil net s­terk­te sê aan Abduragh­maan A­dams en sy vrou­tjie (’n Pa se hart­seer, 22 Maart 2017). Vol­hard in ge­bed. God sal jul­le met nog ’n pienk­voet­jie se­ën. En aan S­ha­me­a­la en haar kind, s­terk­te (Siek ma se le­we van el­len­de, 22 Maart 2017). Na­zeem is God se kind en Hy sal jou ge­be­de ver­hoor. God se­ën jul­le, A­men. ANNETTE JON­KER, VAN­DER­BIJL­PARK “’n Pa se hart­seer” (22 Maart 2017): Wat ’n on­ge­loof­li­ke sto­rie! Dit tref ’n mens diep. RUBY SOUWITZSKY, DUR­BAN

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.