wat’s op jou me­nu? Al­le or­ga­nis­mes op aar­de is af­hank­lik van me­kaar om te oor­leef. Maar pre­sies hoe werk die voed­sel­ket­ting? Deur S­hir­mo­ney R­ho­de

Kuier - - JOU KIND EN SKOOL -

niks kan werk­lik op sy eie in die wê­reld le­we nie. Geen plant of dier of mens nie. Le­wen­de din­ge is met me­kaar ver­bind, hul­le is af­hank­lik van me­kaar en van die nie-le­wen­de din­ge in hul om­ge­wings. Al­le le­wen­de or­ga­nis­mes ge­bruik el­ke dag e­ner­gie om te le­we, want son­der e­ner­gie sal hul­le te swak wees om e­nig­iets te doen. Hoe­wel die son die hoof­bron van e­ner­gie is, ver­kry al­le or­ga­nis­mes e­ner­gie van dit wat hul­le in­neem. So kom ons kyk dus na hoe werk die voed­sel­ket­ting reg­tig.

Wat is die voed­sel­ket­ting?

Die pro­ses ver­wys kort­liks na die vloei van e­ner­gie van een bron na ’n an­der deur dit wat hul­le in­neem. Al­le or­ga­nis­mes speel dus ’n ak­tie­we en be­lang­ri­ke rol in die voed­sel­ket­ting, want die son is die hoof­bron van e­ner­gie vir plan­te, ter­wyl plan­te op hul beurt weer e­ner­gie aan die­re ver­skaf. Kom ons kyk stap-vir-stap hier­na:

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.