Her­bi­vo­re

Kuier - - JOU KIND EN SKOOL -

Her­bi­vo­re (plan­te­ters) word die pri­mê­re ver­brui­kers ge­noem, want hul­le neem di­rek plan­te in om hul e­ner­gie te be­kom. Die her­bi­vo­re is spe­si­aal aan­ge­pas om plan­te te ver­sa­mel, fyn te maal en te ver­teer. Her­bi­vo­re sluit in die­re soos ka­meel­per­de, bok­ke, knaag­die­re, ska­pe, bok­ke en bees­te. Som­mi­ge die­re maak net ge­bruik van se­ke­re de­le van die plant soos die bla­re, sa­de, bas en wor­tels.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.