Kar­ni­vo­re

Kuier - - JOU KIND EN SKOOL -

Kar­ni­vo­re (vleis­e­ters) word ook die se­kon­dê­re ver­brui­kers ge­noem. Kar­ni­vo­re kry hul e­ner­gie deur an­der die­re te eet en sluit kat­te, hon­de, roof­vo­ëls, haaie en se­ke­re slang­spe­sies in. Dit mag dalk wreed klink om te hoor dat een dier ’n an­der een eet, maar dit is baie nood­saak­lik vir die voed­sel­ket­ting. Want in­dien een spe­sie ver­mee­der of ver­min­der, het dit ’n im­pak op die na­tuur. Daar moet dus ten al­le tye ’n ba­lans in die voed­sel­ket­ting wees.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.