Wat ge­beur met plan­te en die­re wat dood­gaan?

Kuier - - JOU KIND EN SKOOL -

E­ner­gie word vas­ge­vang in die lig­ga­me van plan­te en die­re wat dood­gaan en dan ont­bind. Dié ma­te­ri­a­le word dik­wels ge­ëet deur aas­die­re. In­sek­te, bak­te­rieë en fun­gus sal die lig­ga­me ver­der help ont­bind en af­breek so­dat voe­ding­stow­we weer te­rug ge­sir­ku­leer kan word in die grond. Die e­ner­gie­si­klus sal dan weer van voor af be­gin wan­neer die plan­te van hier­die voe­ding­stow­we en grond ge­bruik maak om te kan groei. Die voed­sel­ket­ting be­weeg dus in ’n sir­kel.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.