Hoe­kom is hier­die ver­hou­dings so be­lang­rik?

Kuier - - JOU KIND EN SKOOL -

Die be­lang van el­ke or­ga­nis­me in die na­tuur, word deur die voed­sel­ket­ting en -pi­ra­mi­de weer­ge­gee om­dat dit we­der­syd­se af­hank­lik­heid aan­dui. As net een ska­kel uit die voed­sel­ket­ting en -pi­ra­mi­de ver­wy­der word, sal dit die al­ge­he­le ba­lans van die na­tuur ver­steur. El­ke kom­po­nent is dus van me­kaar af­hank­lik in die e­ner­gie­si­klus. Daar­om is ak­ti­vis­te vir na­tuur­be­wa­ring so be­kom­merd dat se­ke­re spe­sies kan uit­sterf.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.