Kom er­vaar die roy­al tre­at­ment by ons funk­sie!

Vat jou uit in jou bes­te roy­al out­fit, sit op jou kroon en kom ge­niet ’n lek­ker mid­dag vol pret en ple­sier saam met jou ma.

Kuier - - Inhoud -

Ma’s is spe­si­aal en be­lang­rik vir ons. Of dit nou jou ma of ou­ma is wat jou help groot­maak het, jou pleeg­ma of an­tie – hul­le is in­der­daad ons steun­pi­la­re en die re­de hoe­kom ons hul­le el­ke dag moet waar­deer. Kui­er- vroue is mos sterk vroue!

En by van­jaar se Moedersdag High Tea wil ons hul­le be­hoor­lik op die han­de dra en tyd maak om hul­le goed te laat voel, ten spy­te van die uit­da­gings wat ma’s el­ke dag in die ge­sig staar. Ons te­ma is van­jaar “Ko­nin­gin vir ’n dag”en ons ma’s ver­dien om soos queens be­han­del te word. En dank­sy ons bor­ge SASKO, kykNet en Ber­ni­na, kan jy ver­se­ker wees van ’n ge­sel­li­ge mid­dag in die ge­sel­skap van jou guns­te­ling-tyd­skrif! So kry jou ti­a­ra uit, stof af jou hoed en tof jou op in jou bes­te out­fit.

Kui­er- le­sers kan ook daar­na uit­sien om skou­ers te skuur met van die ak­teurs van die se­pie Suid­oos­ter en wê­reld­klas­ver­maak met die ge­wil­de A­lis­tair I­zo­bell, Sasha-Lee Da­vids en Sa­lo­me Da­mons! Da­tum: Son­dag 7 Mei 2017 Voor­pro­gram: 10:00 – 12:00 Amp­te­li­ke pro­gram: 12:00 – 16:00 Plek: Kro­nen­burg-land­goed, R45-pad, Paarl/Wel­ling­ton Te­ma: Ko­nin­gin vir ’n dag Die kaart­jie­prys sluit in ’n lig­te mid­dag­e­te, wel­kom-dran­kies en ’n goodie bag. ’n Kon­tant­kroeg sal be­skik­baar wees. Ont­hou: Vir die eer­ste keer kan Kui­er- le­sers kies waar hul­le wil sit wan­neer hul­le hul kaart­jies by Com­pu­tic­ket be­spreek. Le­sers kan dus net op hul be­spreek­te sit­plek­ke sit en moet hul kaart­jies

saam­bring. Hou die Kui­er-Fa­ce­book- en In­sta­gram-blad dop vir uit­rus­ting-i­dees, wat ag­ter die skerms ge­beur en nog veel meer! Fa­ce­book: www.fa­ce­book.com/kui­er­in­styl en In­sta­gram: @kui­er_­mag en ons spe­si­a­le hashtag is: #Kui­erHig­hTea wat op so­si­a­le me­dia ge­bruik word. Kaart­jies is va­n­af 8 A­pril be­skik­baar by al­le Com­pu­tic­ket- en S­hop­ri­te- en C­hec­kers­win­kels. Slegs 400 kaart­jies is be­skik­baar en daar is geen aan­lyn­ver­ko­pe nie. Slegs 5 kaart­jies per per­soon. Teen druk­tyd het kaart­jie­ver­ko­pe nog nie ge­o­pen nie.

kaart­jie­prys: R225 per per­soon

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.