Kies die regte blink­goed vir el­ke dag

Niks kan ’n uit­rus­ting meer def­tig laat lyk as om dit af te rond met die per­fek­te bykomstighede nie. Maar moe­nie dit oor­doen nie.

Kuier - - Inhoud -

DEUR ANNETTE DE WET

KRY DIÉ I­TEMS: Serp, R160, Wool­wort­hs. Goue bla­re-arm­band, R199,50, Co­let­te deur Co­let­te Hay­man. Rooi be­ret, R199, Wool­wort­hs. Goue hoop-oor­rin­ge, R99, H&M. Bes­sie­rooi son­bril, R129, Mi­la­dys. Sag­te pienk suè­de-hand­skoe­ne, R79,99, MRP. Wit-en-blou pol­ka­dot-serp, R129, Mi­la­dys. Serp met skoen­lap­pers, R59, Jet. Pê­rel­bors­speld, R35,99, MRP. C­ho­ker met blom, R49,99, MRP. Oor­bel­le, R19,99, MRP.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.