Wen­ke ge­soek

Kuier - - Wenke -

• Ek soek raad vir let­sels in die ge­sig?

• Ek soek raad om van gei­tjies ont­slae te raak.

• Ek soek raad vir don­ker vlek­ke op my wan­ge, as­se­blief. Ek’s al raad­op.

• Ek soek raad vir warm gloe­de. Ek kry dit so erg dat my ha­re uit­val.

• Wat kan ek ge­bruik om ty­dens swan­ger­skap prag­ti­ge, blink ha­re te hê?

• Ek soek raad vir ’n aan­hou­den­de hik.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.