Kuier

Toets jou algemene kennis

-

1. Voltooi die uitdrukkin­g: “Die rivier lê kant en __ _”. 2. Wie is die aanbieder van die radioprogr­am RSG Geldsake? 3. Waar of vals: Fikile Mbalula is Suid-Afrika se minister van sport. 4. Watter stad se bynaam is die Jakarandas­tad? 5. Watter land lê heeltemal binne-in Suid-Afrika?

6. Watter deel van ’n mens se liggaam sal ’n pedikuur nodig hê?

7. Hoeveel werwels is daar in ’n mens se ruggraat?

8. Watter stad is die hoofstad van die Noord-Kaap?

9. Waar is die aarde platter – by die pole of die ewenaar?

10. ’n Allooi van koolstof en yster word s_ __ _ genoem.

11. Wat is die betekenis van die isiZulu- en isiXhosa-woord “ingozi”?

12. In watter eeu is die eerste foto geneem?

13. Wie het in Desember 2016 Suid-Afrika se toetskriek­etkaptein geword?

14. Wie is die skrywer van die boek Born a Crime and Other Stories? 15. Hoeveel pote het ’n naaldekoke­r?

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa