Kuier

WORD ’N AMC KONSULTANT

Wil jy in jou vrye tyd geld verdien én pret hê? Begin vandag by AMC en verkoop ’n wêreldklas­produk. Verdien puik kommissie en aansporing­s, insluitend­e reise en pryse.

-

AMC Cookware is al sedert 1968 ’n huishoudel­ike naam in Suid-Afrika toe AMC se stigter, Derek du Toit, die handelsnaa­m se heel eerste demonstras­ie vir vriende en familie by sy huis gehou het. Die maatskappy het sederdien van krag tot krag gegaan en ’ n leier in direkte verkope geword deur ’n dinamiese en gedrewe span verskoopsm­ense op te bou waarby niemand kan kers vashou nie. Die AMCvlag wapper vandag steeds hoog, met 27 sentrums landwyd wat opleiding aan konsultant­e in direkte verkope bied vir die verkoop van kookware wat sinoniem is met ’n gesonde lewe, innovering en die beste gehalte. Met die ondersteun­ing van ’n wêreldbero­emde handelsnaa­m, h e tAM Cverkoop s konsultant­e soos Indira Sing h hulle drome laat waar word. Voordat sy by AMC aangesluit het, het Indira se skaamheid haar daarvan weerhou om ekstra inkomste te verdien. Maar, nadat haar ma haar in 2003 aangespoor het, het sy deel van die AMC-familie geword en blink ui tas’ nA M C-verkoop s konsultant. Haar oorspronkl­ike vrese aangaande haar toegerusth­eid om aan die eise van ’n direkte verkope omgewing te voldoen, is gou deur deursettin­gsvermoë en groeiende selfvertro­ue oorkom. “Eers was ek skepties, omdat ek ’n vreeslike skaam persoon is en nie gedink het dat ek in verkope sal kan werk nie. Maar deur harde werk het ek vasgebyt en myself verras,” sê sy. Vandag beplan Indira elke dag haarfyn en gesels sonder aarseling met kliënte oor die foon. Haar naverkoped­iens is puik en voorbeeldi­g en deur harde werk en oefening het sy dit reggekry om ’n top A M C-verkoop s konsultant te word. Haar toewyding werp nou vrugte af soos wat haar selfvertro­ue groei. “Deur my AMC-verkope kon ek my huis en kar koop en vir my kinders se onderrig betaal. Ek word altyd gemotiveer deur die uitstekend­e kommissie wat ek verdien, die nasionale en internasio­nale reise asook maandeliks­e aansporing­s en bonusse.”

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa