WEN­KE •

Kuier - - Mode -

Kik­ker jou mo­de­styl op met ’n hoog­modei­tem wat jy by ver­skeie uit­rus­tings kan dra.

Gemak is be­lang­rik as jy baie hooi op jou vurk het, vin­nig van die een taak na die an­der moet spring en heel­tyd aan die be­weeg is.

’n Paar plat­skoe­ne of skoe­ne met ’n lae hak help ook baie.

Lae en by­kom­stig­he­de kan jou dag­styl vin­nig na aand­styl vat.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.