KYK UIT!

Kuier - - Kuierhoekie -

Wan­neer die koue sta­dig maar se­ker na­der kruip, is dit ook weer tyd vir Kui­erCom­bo Win­ter 2017. Met meer as 60 heer­li­ke re­sep­te wat jou som­mer van bin­ne af gaan warm maak, kan jy mos nie ver­keerd gaan nie.

Ons klop die koue met ker­rie, vul die ma­gies met mie­lies-en-bo­ne­sop en mal­va­poe­ding en pronk met ’n ver­skei­den­heid van pas­ta.

En vir die­ge­ne wat hou van brei en he­kel, het ons net die mooi­ste pa­tro­ne wat jou vin­gers som­mer lek­ker be­sig gaan hou wan­neer die win­ter sy koue kom­bers oor ons gooi.

Kry van­af Mei jou nu­we Kui­erCom­bo Win­ter teen slegs R23, an­ders mis jy uit!

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.