Só sink of sweef jy

S­waar­te­krag hou al­les plat op die aar­de se op­per­vlak en daar­son­der sou al­les rond­sweef. Maar hoe pre­sies werk dit?

Kuier - - JOU KIND EN SKOOL - DEUR shir­mo­ney rho­de

nie­mand hou daar­van om te val nie, maar ons ver­moë om te kan val is iets waar­oor ons in ’n ma­te dank­baar voor moet wees. Ver­al as ons ken­nis dra van hoe s­waar­te­krag werk – op ons pla­neet en an­der pla­ne­te in die heel­al. En al­hoe­wel ons soms wens dat ons van die een plek na die an­der kan vlieg of sweef, is dit baie meer prak­ties vir ons om met ons voe­te op die grond te kan loop. Ook is dit goed dat s­waar­te­krag al­le ma­te­rie (din­ge met ge­wig) op aar­de op die op­per­vlak­te van die aar­de hou. Dink net hoe moei­lik dit sou wees as jou huis in die lug rond­sweef! Maar wat is s­waar­te­krag? En hoe het men­se se ken­nis van s­waar­te­krag ver­breed? Kom ons vind uit.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.