Toets jou al­ge­me­ne ken­nis

Kuier - - SPELETJIES -

1. Wie het die Os­car as Bes­te Ak­teur ge­wen vir sy rol in Man­ches­ter by the Sea? 2. Waar­voor staan die af­kor­ting VVV? 3. Wat­ter vas­te­land het 54 on­af­hank­li­ke lan­de? 4. In wat­ter se­pie speel Da­vid Rees die rol van Chris Wel­man? 5. Wat­ter nom­mer het Joost van der West­hui­zen in rug­by­toet­se ge­dra? 6. Van wat­ter groot ri­vier is die Ca­le­don­ri­vier ’n sy­tak? 7. Op wat­ter ou­der­dom mag ’n mens in Suid-A­fri­ka jou leer­ling­li­sen­sie kry? 8. Vol­tooi die uit­druk­king:“Hy steek ’n __ _ _ van vriend­skap uit”. 9. Hoe­veel blok­kies is daar op ’n skaak­bord? 10. Wie het Na­thi Nhle­ko in Maart 2017 as Mi­nis­ter van Po­li­sie op­ge­volg? 11. Wat is die ses­de kleur op Suid-A­fri­ka se vlag: Groen, rooi, wit, swart, geel en __ _ _? 12. Wat­ter in­stru­ment word ge­bruik om wind­snel­heid te meet? a) Lak­to­me­ter b) A­ne­mo­me­ter c) Gei­ger­tel­ler 13. Die Ja­pan­ne­se ge­reg sa­sji­mi be­staan meest­al uit rou __ _? 14. Wat­ter sok­kers­klub se by­naam is die Bra­zi­li­ans? 15. Vol­tooi die naam van die TV-reeks – Ge­ne­ra­ti­ons: The _ _ _ _ _ _.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.