MOET KYK!

BASTILLE DAY (M-NET, SONDAG 21 Mei, 20:05)

Kuier - - TV-GIDS -

’n Dief steel on­we­tend ’n sak wat ’n bom be­vat. Na­dat hy daar­van ont­slae raak, ont­plof die bom en baie men­se sterf. Hy word dan ’n ge­soek­te man. Om hom te vang, roep die Fran­se re­ge­ring die hulp in van ’n skelm CIA-a­gent (I­dris El­ba), wat dan be­sef daar is eint­lik baie meer by die saak be­trok­ke.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.