SMS

Kuier - - KUIERHOEKIE -

Ek was baie ver­ras met die blom­me­ar­ti­kel (Bes­te blom­me, 3 Mei 2017). Kan ons groot as­se­blief meer ar­ti­kels oor plan­te en blom­me in die toe­koms kry? Ek plant graag blom­me. KATHY-NICKOLA, RAVENSMEAD

Ja­de en Ge­or­ge (Wyn­gaardt), baie ge­luk met jul­le twee­ling (Se­ë­ning ná die siek­te, 3 Mei 2017). Die Va­der weet al­tyd wat die bes­te is. Mag Hy jou ten vol­le ge­nees (Ja­de). A­men. M BOOYSEN, WITBANK

Dan­kie vir die mooi voor­blad van Ing­rid en haar dog­ter, Skye, (‘Ons spe­si­a­le band’, 3 Mei 2017). Mag die He­re ook vir Ja­de (Se­ë­ning ná die siek­te, 3 Mei 2017) ge­nees. S­terk­te! MARIA BRAND, PAROW

Wow! Soos ek die ar­ti­kel Se­ë­ning ná die

siek­te (3 Mei 2017) lees, rol my tra­ne. En ter­wyl ek lees bid ek tot God om steeds met Ja­de Wyn­gaardt te wees, want Hy is gro­ter as che­mo­te­ra­pie en kan­ker. Baie ge­luk met jul twee­ling­ba­bas! NICOLENE PHILLIPS

Hi Kui­er- span, wat ’n on­ge­loof­li­ke sto­rie oor Na­z­lie (Sy sál aan­hou swem, 19 A­pril 2017) is dit nie? Dit het my hoen­der­vleis ge­gee. Ek is baie jam­mer oor haar seun­tjie. Na­z­lie, van wat ek kan lees, is jy ’n baie sterk vrou en het ’n pas­sie vir swem. As ek en ook baie an­der ma’s (ek weet van baie) kan leer swem sal dit won­der­lik wees. Hoe kan ek Na­z­lie kon­tak? Hou so aan, ek ge­niet jul­le tyd­skrif. CAROLINE MICHAELS, WELLINGTON

Baie dan­kie vir my Dr Mi­ra­cle-ge­skenk­pak wat ek ge­wen het! Kui­er is reg­tig TOPS! MARIA COETZEE

Dan­kie vir die mooi voor­blad van Ing­rid en haar dog­ter, Skye (‘Ons spe­si­a­le band’, 3 Mei 2017). S­terk­te ook aan Ja­de Wyn­gaardt en haar twee won­der­wer­kies (Se­ë­ning ná die siek­te, 3 Mei 2017). Mag die

He­re haar ge­nees en al­tyd met hul­le wees! NORMA MATTHEWS

Dan­kie Re­nal­do vir die be­son­de­re mooi ar­ti­kel oor moe­ders ( Moe­ders is ga­wes van bo, 3 Mei 2017). Baie mam­mas be­sef nie al­dag hoe be­lang­rik die rol is wat hul­le in hul kin­ders se le­we speel nie. DRIEKIE GROBLER, PRETORIA

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.