AFRIKAANS IS LEK­KER!

Kuier - - KUIERHOEKIE -

Aan­dag al­le taal­ge­no­te! Kui­er is trots Afrikaans en as jy, net soos ons, lief is vir ons taal, moet jy nie die vol­gen­de uit­ga­we van 31 Mei 2017 mis­loop nie. Dank­sy Afrikaans.com het ons agt blad­sye prop­vol in­lig­ting oor moe­der­taal­on­der­rig; ’n paar be­ken­des ver­tel hoe hul­le suk­ses be­reik het dank­sy Afrikaans, en ve­le meer. Jy sal die agt blad­sye met ge­mak kan uit­haal en deel met vrien­de of in jou per­soon­li­ke le­we kan ge­bruik. Dit is voor­waar ’n ver­sa­mel­boe­kie om op trots te wees. Ont­hou dus om jou Kui­er van 31 Mei 2017 te kry!

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.