Wen­ke ge­soek

Kuier - - WENKE -

Ek soek raad oor hoe om vin­nig ont slae te raak van kak­ker­lak­ke. Hoe ver­wy­der ’n mens vlek­ke wat soos roesmer­ke lyk uit ’n toi­let? Ek soek raad oor wat ek vir my hon­de kan in­gee (ver­kies­lik kruie) om ont­slae te raak van bos­lui­se.

Hoe kan ek my vries­kas (deep free­zer) se rub­bers weer sag kry? Ek soek wen­ke vir my koek­pla­te wat roes. Hoe raak ek ont­slae van die roes? Ek soek as­se­blief raad oor hoe ek my tek­kies weer wit kan kry, son­der om die de­sign aan die kant te ver­wy­der.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.