Wen met jou wenk

Kuier - - WENKE -

Het jy ’n ge­troue wenk wat jou al me­ni­ge ke­re uit die knyp ge­haal het? Deel dit met ons! Stuur jou wenk per SMS na 37172 met die sleu­tel­woord KUIERWENK (R1/SMS). Jy kan dit ook via e-pos stuur na kui­er@kui­er.co.za met KUIERWENK in die on­der­werp­veld. Jou wenk kan Wenk van die maand of selfs Wenk van die jaar wen.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.