SAGOPOEDING

Kuier - - IN DIE KOMBUIS -

Ge­noeg vir 6 BESTANDDELE

4 kop­pies melk 1 kop­pie sa­go ¾ kop­pie sui­ker ’n K­nip­pie sout 2 eet­le­pels bot­ter 4 ei­ers, wit­te en ge­le ge­skei 1 tee­le­pel va­nil­la es­sen­ce of va­niel­jeek­strak 6 ek­stra eet­le­pels sui­ker 3 eet­le­pels ap­pel­koos­kon­fyt

METODE

Giet die melk, sa­go, sui­ker en sout saam in ’n ka­strol en kook tot­dat die sa­go deur­sky­nend is. Roer die bot­ter by. K­lits die ei­er­ge­le en va­nil­la saam en roer by die melk-en-sa­go­meng­sel. S­kep die meng­sel in ’n ge­smeer­de bak­skot­tel (of in­di­vi­du­e­le oond­vas­te bak­kies). Smeer die ap­pel­koos­kon­fyt bo-oor. K­lits die ei­er­wit­te en ek­stra 6 le­pels sui­ker saam tot styf en s­kep bo-op. Smeer dit so­dat die meng­sel heel­te­mal met die me­rin­gue-laag be­dek is. Bak vir 20 – 30 mi­nu­te in ’n voor­ver­hit­te oond van 180°C of tot­dat die me­rin­gue ’n mooi goue kleur is.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.