Wat is swaar­te­krag?

Kuier - - JOU KIND EN SKOOL -

Swaar­te­krag trek ma­te­rie (al­le din­ge met ge­wig) na me­kaar toe. Dit ver­wys na die na­tuur­li­ke aan­trek­kings­krag wat die aar­de op ma­te­rie het. Dis as­of die aar­de ons “trek”so­dat ons op die op­per­vlak­te van die aar­de kan bly. Son­der hier­die aan­trek­kings­krag sal al­le din­ge met ge­wig rond­dryf en nie op een plek bly nie. Maar die spoed waar­teen ’n voor­werp na die aar­de toe val, sal verander van voor­werp tot voor­werp. Hoe swaar­der die voor­werp, hoe ster­ker die swaar­te­krag. ’n Veer sal by­voor­beeld sta­di­ger as ’n ten­nis­bal aar­de toe val sou hul­le van­af die­self­de hoog­te ge­los word. Dít is die ge­val om­dat daar lug­weer­stand rond­om die veer is wat dit sta­di­ger laat val as die ten­nis­bal, maar ook om­dat die ten­nis­bal swaar­der weeg as die veer. Dit wil sê die s­terk­te van die aan­trek- king­krag hang dis af van die mas­sa van en die af­stand tus­sen ver­skil­len­de ma­te­rie, maar an­der fak­to­re soos wind en lug sal ook ’n im­pak maak op hoe vin­nig of sta­dig ’n voor­werp val en ook die rig­ting waar­in dit val. Wa­ter uit ’n tuin­slang val bv. nie di­rek af nie, want dit kan nie som­mer ont­slae raak van die voor­waart­se snel­heid wat dit van die druk­king in die pyp ont­vang het nie. Dit spuit dis vo­ren­toe en dan af.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.