Sir I­saac Ne­w­ton en die ap­pel

Kuier - - JOU KIND EN SKOOL -

I­saac Ne­w­ton, ge­bo­re in 1643 en oor­le­de in 1727, word be­skou as een van die be­lang­rik­ste we­ten­skap­li­kes wat nog ge­leef het. Ne­w­ton was ’n wis­kun­di­ge en ster­re­kun­di­ge wat van­dag steeds be­kend is vir sy te­o­rie van u­ni­ver­se­le swaar­te­krag. Hy het sy te­o­rie oor swaar­te­krag ge­for­mu­leer toe ’n ap­pel een­dag uit ’n boom op sy kop ge­val het. Voor sy te­o­rie was daar maar min ken­nis oor swaar­te­krag – hoe­wel hy we­ten­skap­li­kes soos Ga­li­leo be­stu­deer het – en van­dag word dit steeds toe­ge­pas.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.