Swaar­te­krag in die heel­al

Kuier - - JOU KIND EN SKOOL -

Swaar­te­krag is ba­sies af­hank­lik van mas­sa, en al­le an­der din­ge in die heel­al van­af ster­re, pla­ne­te en ster­re­stel­sels is aan­ge­trok­ke tot me­kaar. Die swaar­te­krag wat dus deur elke voor­werp in die heel­al uit­ge­oe­fen word wis­sel af­hank­lik van die groot­te, mas­sa en digt­heid van die voor­werp. En wan­neer dit by die pla­ne­te in ons son­ne­stel­sel kom, wat ver­skil in groot­te en mas­sa, ver­skil die krag van die pla­ne­te se swaar­te­krag aan­sien­lik op elk van hier­die pla­ne­te se op­per­vlak­te. Dis ook swaar­te­krag wat ver­se­ker dat die pla­ne­te in hul wen­tel­ba­ne om die son bly.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.