Swaar­te­krag op die maan

Kuier - - JOU KIND EN SKOOL -

’n Mens se ge­wig op die maan sal be­paal word deur die swaar­te­krag van die maan. Die maan se mas­sa is on­ge­veer 1,2% van die aar­de se mas­sa, so die maan se swaar­te­krag is baie min­der as die van die aar­de: 83,3% om pre­sies te wees. ’n Mens sal dus ook baie min­der op die maan weeg.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.