Kuier

MOET KYK!

Batman Vs Superman: Dawn Of Justice, (M-NET, SONDAG 4 Junie,

-

20:05) Batman (Ben Affleck) sien die verwoestin­g wat Superman (Henry Cavill) aangerig het terwyl hy teen ’n alien-bedreiging baklei het. Hy besluit die enigste manier om die stad en die aarde teen vernietigi­ng te beskerm, is om Superman aan te vat.

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa