Kuier

Reëls en voorwaarde­s:

-

• Geen laat inskrywing­s word aanvaar nie.

• Inskrywing­s kan nie teruggestu­ur word nie en Kuier en die ATKV behou die reg voor om gedigte wat ingeskryf is te publiseer.

• Die finaliste en die wenners word deur die redakteur en die ATKV-beoordelaa­rs aangewys.

• Die redakteur en die ATKV-beoordelaa­rs se beslissing is finaal en geen verdere korrespond­ensie sal hieroor gevoer word nie. • Werknemers en familieled­e van Media24 en die ATKV en ander borge mag nie aan die kompetisie deelneem nie. Alle deelnemers moet Suid-Afrikaanse burgers wees.

• Diegene wat jonger as 18 jaar oud is, moet skriftelik­e toestemmin­g van hul ouers kan bewys. • Pryse is nie oordraagba­ar nie.

• Die finaliste en wenners moet bereid wees om in Kuier te verskyn en aan bemarkings­aktiwiteit­e van Kuier en die ATKV deel te neem.

• Indien jy jou inskrywing per e-pos of Facebook stuur, is daar nie ’n bevestigin­g van ontvangs beskikbaar nie. Indien jou e-pos wys dat dit gestuur is na die korrekte adres, het ons dit ontvang.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa