Wen­ke ge­soek

Kuier - - Wenke -

Ek soek na­tuur­li­ke raad vir hoe ek my hoë bloed­druk weer kan af kry, aan­ge­sien my bloed­druk die af­ge­lo­pe tyd baie hoog was. Ek soek raad vir voe­te wat brand. Ek soek raad vir hoe om ont­slae te raak van rot­te in die pla­fon. Hoe kan ek weer my gras­perk groen kry met die wa­ter­skaars­te en -be­per­kings?

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.