Kuier

C. J. Langenhove­n (1873 – 1932)

-

Cornelis Jacob Langenhove­n is op 13 Augustus 1873 op Ladismith gebore. In 1893 het hy aan die Victoria College (vandag die Universite­it van Stellenbos­ch) gaan studeer. Hy het ’n groot rol gespeel in die stryd om Afrikaans as amptelike taal te laat erken en hy het ook “Die Stem” geskryf, wat tot vandag toe nog gedeelteli­k deel van Suid-Afrika se volkslied is. Hy was ook verantwoor­delik vir ’n groot aantal tekste in die Afrikaanse letterkund­e.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa