Blom­me

Kuier - - Mode -

So mooi soos blom­pa­tro­ne kan lyk, so moei­lik kan dit wees om dit styl­vol te dra. Om hier­die sei­soen met dié mo­de­nei­ging in die kol te wees, pro­beer fy­ner blom­pa­tro­ne met ed­gy by­kom­stig­he­de in flu­weel en leer.

1 4

1. Baad­jie, R499, Qu­eenspark. 2. Oor­bel­le, R129, Acces­so­ri­ze. 3. Serp, R59,99, MRP. 4. Rok, R499, Foschi­ni. 7 5. Hemp, R99,99, MRP. 6. Broek, R159,99, MRP. 7. Blom­me-cuff, R250, Poe­try. 8. S­te­wel, R359,99, The Fix. 6

5 3

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.