Smo­key eye-ef­fek

Kuier - - Mode -

’n Me­taal­groen smo­key eye is die nu­we don­ker­swart vir die nu­we sei­soen. Dié kleur gri­me­ring is nou baie ge­wild vir die dag én die aand. Dit lyk ver­al fan­tas­ties op ’n o­lyf- en brons-ti­pe vel­kleur. Be­gin met na­tuur­li­ke kleu­re soos bruin of room­kleur en meng die groen dan daar­by in.

Kry dit: MAC Mi­ne­ra­li­ze-oog­ska­du in S­mut­ty G­reen, R250, be­skik­baar by MAC­win­kels. L.O.V LOVi­co­nyx-oog­ska­du-pa­let, R299,95, Dis-C­hem. Rim­mel-mas­ka­ra, R139,95. CATRICE Smo­key Ey­es Vo­lu­me Las­hes, R69,95.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.