SURF & TURF: SI­R­LOIN STE­AK EN KREEF­STER­TE

Kuier - - Inspirasie -

Ge­noeg vir 6

BE­STAND­DE­LE Vir die ste­ak 6 si­r­loin steaks 60 ml kook­o­lie 100 g BBQspe­se­rye Vir die sous 250 ml ta­ma­tie­sous 250 ml chut­ney 500 ml BBQ-sous Vir die kreef 12 kreef­ster­te 100 g bot­ter 50 g dill 1 eet­le­pel knof­fel 75 g pie­ter­sie­lie Sout en pe­per na smaak METODE

Vir die ste­ak: Haal die steaks uit die ys­kas 1 uur voor­dat jy dit gaan gaar­maak en los dit bui­te teen ka­mer­tem­pe­ra­tuur. Geur met BBQ-spe­se­rye en vryf dit in die vleis in. S­prin­kel met ge­noeg o­lie so­dat die spe­se­rye kan vas­klou. Roos­ter op ’n oop vlam vir 3 – 4 mi­nu­te op el­ke kant vir me­di­um of soos jy ver­kies. Vir die sous: Meng al die be­stand­de­le tot jy die smaak kry waar­van jy hou. Laat lê dan die steaks in die sous vir 2 of drie mi­nu­te lank. Haal dit uit en roos­ter weer vir 1 mi­nuut op el­ke kant. Kreef­ster­te: Ver­hit die bot­ter in ’n warm pan en voeg die knof­fel by. Plaas die kreef­ster­te plat in die pan tot­dat dit rooi of gaar word. Hou aan bot­ter by­voeg soos be­no­dig. Gooi die pie­ter­sie­lie, dill en sout en pe­per bo-op. Draai die kreef­ster­te om en geur weer vir 5 mi­nu­te met pie­ter­sie­lie, dill, en sout en pe­per. Be­dien met tjips en slaai.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.