GEBAKTE SAGOPOEDING

Kuier - - In Die Kombus -

Ge­noeg vir 6 – 8 BE­STAND­DE­LE 4 kop­pies melk K­nip­pie sout 1 kop­pie sa­go 2 eet­le­pels bot­ter ¾ kop­pie sui­ker 4 groot ei­ers, ge­skei en teen ka­mer­tem­pe­ra­tuur 1 tee­le­pel va­nil­la es­sen­ce Paar eet­le­pels ap­pel­koos­kon­fyt ¼ kop­pie strooi­sui­ker METODE Voor­ver­hit die oond tot 180°C. Ver­hit die melk, sout en sui­ker in ’n pot­jie. Voeg die sa­go by en prut oor lae hit­te tot­dat die sa­go deur­sky­nend is. Voeg die bot­ter by en laat staan om ef­fens af te koel. K­lits die ei­er­ge­le en voeg saam met die va­nil­la by die sa­go. S­kep in ’n ge­smeer­de oond­bak. S­tip met bie­tjies ap­pel­koos­kon­fyt en hou een­kant. K­lits die ei­er­wit­te en strooi­sui­ker tot styf. S­kep me­rin­gue bo-op die sa­go en bak vir so 25 mi­nu­te tot lig­bruin.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.