KARRINGMELKPOEDING

Kuier - - In Die Kombus -

Ge­noeg vir 6 – 8 BE­STAND­DE­LE 4 groot ei­ers teen ka­mer­tem­pe­ra­tuur 1 kop­pie sui­ker 1 tee­le­pel va­nil­la es­sen­ce 2 eet­le­pels ge­smel­te bot­ter 2 kop­pies koek­meel 2 tee­le­pels bak­poei­er ½ tee­le­pel sout 2 kop­pies kar­ring­melk METODE Voor­ver­hit die oond tot 180°C. K­lits die ei­ers en sui­ker saam tot lig. Voeg die va­nil­la en ge­smel­te bot­ter by en meng deur. Sif die meel, bak­poei­er en sout saam. Voeg die meel­meng­sel en die kar­ring­melk om die beurt by die ei­er­meng­sel en roer tot ge­meng. S­kep be­slag in ge­smeer­de oond­bak en bak vir 45 – 60 mi­nu­te. Be­dien warm met vla of room­ys.

WENK: Jy hoef nie die kerriefrikkadelle net met rys te be­dien nie, dis ook per­fek vir ’n bun­ny chow!

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.