ROMERIGE SAMPIOENSOP

Kuier - - In Die Kombus -

Ge­noeg vir 4 BE­STAND­DE­LE 800 g ge­meng­de sam­pi­oe­ne, skoon­ge­maak en op­ge­sny 3 eet­le­pels ge­sou­te bot­ter 1 me­di­um ui, fyn­ge­kap 1 eet­le­pel vars tie­mie 1 tee­le­pel bal­sa­mic-a­syn 2 eet­le­pels koek­meel 1 blok­kie hoen­der­af­trek­sel, op­ge­los in 2 kop­pies kook­wa­ter 1 kop­pie vars room Sout en vars­ge­maal­de swart­pe­per METODE So­teer die uie in die bot­ter tot sag en deur­sky­nend. Voeg die sam­pi­oe­ne en tie­mie by en so­teer tot droog. Roer die koek­meel by en prut vir 1 mi­nuut. Voeg die a­syn en daar­na die hoen­der­af­trek­sel by. Prut vir 5 – 10 mi­nu­te tot gaar en ver­dik. B­lits lig­gies met ’n ver­men­ger (stick blen­der), maar nie al­les fyn nie. Roer die room by en geur met sout en pe­per na smaak. Gar­neer met vars tie­mie­tak­kie en ek­stra ge­braai­de sam­pi­oe­ne.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.