Toets jou al­ge­me­ne ken­nis

Kuier - - Speletjies -

1. Wat­ter land se hoof­stad is M­ba­ba­ne? 2. Wat­ter soort dier is Jer­seys en He­re­fords? 3. Wat­ter soort dran­kie word ge­maak van Ara­bi­ca-bo­ne? 4. Vol­tooi die ti­tel van die SABC 2reeks: Red __ _ _ not the Cook­ing Show. 5. In wat­ter pro­vin­sie is die Na­ma­kwa Na­si­o­na­le Park? 6. Wat­ter skaak­stuk, be­hal­we die pi­on, mag eer­ste skuif in skaak? 7. Wat­ter vas­te­land lê di­rek wes van Aus­tra­lië? 8. Van wat­ter land kom die boe­me­rang? 9. Vol­tooi die uit­druk­king:“El­ke __ _ _ kry sy dag”. 10. Wie is in 2017 as Mej. Suid-A­fri­ka ge­kroon? a) Clau­dia Hen­kel b) De­mi-Leigh NelPe­ters c) Boi­pe­lo Ma­be 11. Hoe­veel o­se­a­ne is daar op die aar­de? 12. Wat­ter die­re vreet NET plan­te? a) Om­ni­vo­re b) Her­bi­vo­re c) Kar­ni­vo­re 13. Vol­tooi die ti­tel van die TV-reeks: Geu­re van die __ _ _ _ _? 14. Die san­ger van die tref­fer­lied­jie “E­lep­hant S­hoes”is Jim­my __ _ _ _? 15. Wat­ter be­ken­de san­ger ver­skyn in die SABC 2-reeks Au­then­tiek?

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.