GAMMON MET AP­PEL­KOOS­KON­FYT EN LE­MOEN­SAP

Kuier - - In Die Kombus -

Jy kan die le­moen­sap ver­vang met pyn­ap­pel­sap en gar­neer met pyn­ap­pel­stuk­ke. Den­zel Koe­na­na

Ge­noeg vir 6 – 8 BE­STAND­DE­LE 1 gammon 4 kop­pies le­moen­sap 4 eet­le­pels ap­pel­koos­kon­fyt 2 eet­le­pels vars­ge­kap­te tie­mie 2 kop­pies wa­ter METODE Plaas gammon in ’n me­di­um-groot­te pot. Gooi 2 kop­pies le­moen­sap en wa­ter daar­by. Laat die gammon kook tot­dat al die vloei­stof op­ge­los is. Sit die gammon dan in ’n oond­bak. Gooi nou die oor­bly­wen­de twee kop­pies le­moen­sap en die ap­pel­koos­kon­fyt in ’n klein pot en roer tot­dat die ap­pel­koos­kon­fyt op­ge­los is. Gooi dit dan oor die gammon. Plaas in die oond vir ’n ver­de­re 30 mi­nu­te op 180°C. Roos­ter dan die gammon vir 10 mi­nu­te. Haal uit en laat dit af­koel.

Be­derf Pa hier­die Va­ders­dag met ou guns­te­ling-re­sep­te soos smul­lek­ker gammon, geu­ri­ge hoen­der en pas­tei. DEUR den­zel koe­na­na

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.