BALSAMIESE GROEN­TE

Ge­noeg vir 4 – 6

Kuier - - In Die Kombus -

BE­STAND­DE­LE

1 pak­kie blom­kool 1 pak­kie broc­co­li 1 pak­kie murg­pam­poen­tjies 1 bot­ter­skor­sie (but­ter­nut) 4 eet­le­pels bal­sa­mic-a­syn 2 kop­pies wa­ter 1 eet­le­pel vars roos­ma­ryn 2 eet­le­pels o­lyf­o­lie Sout en pe­per

METODE

Kook al die vars groen­te in ’n groot­ge­noeg pot met wa­ter en ’n k­nip­pie sout vir so­wat 10 – 15 mi­nu­te. Plaas die gaar groen­te in ’n oond­bak. S­trooi die roos­ma­ryn, o­lyf­o­lie en a­syn bo-oor en geur met sout en pe­per. Roos­ter in die oond vir 5 mi­nu­te.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.