OU­TYD­SE TAMATIE-SLAAI MET UIE EN AGURKIES

Kuier - - In Die Kombus -

Ge­noeg vir 2 BE­STAND­DE­LE

500 g cock­tail-ta­ma­ties, ge­hal­veer 1 ge­kerf­de ui 4 KOO G­herkins Dill (agurkies), in rin­ge ge­sny 4 eet­le­pels sui­ker 1 kop­pie bruin of wit a­syn Sout en pe­per vir smaak

METODE

Meng die agurkies, ui en ta­ma­ties in ’n slaai­bak saam. Meng die a­syn en sui­ker nou saam en roer tot­dat die sui­ker op­ge­los is. Voeg die a­syn-sui­kersous bo-oor die slaai. Geur met sout en pe­per.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.