SOET-EN-SUURCHAKALAKA-HOEN­DER

Kuier - - In Die Kombus -

Ge­noeg vir 6 – 8 BE­STAND­DE­LE

1 kg ge­meng­de hoen­der­stuk­ke (braai­pak) 1 blik KOO C­ha­ka­la­ka Mild & S­pi­cy with Pe­as 2 kop­pies man­go­sap 1 pak­kie soet-en-suur-ma­ri­neer­poei­er 1 kop­pie Mrs Balls chut­ney (blat­jang) 1 kop­pie All Gold-ta­ma­tie­sous 1 tak­kie vars tie­mie 1 eet­le­pel knof­fel, fyn­ge­kap 4 eet­le­pels hoen­der­spe­se­ry 8 klein soet­ris­sies

METODE

Pak die hoen­der­stuk­ke in ’n oond­bak uit. Geur met die spe­se­rye, sout en pe­per. Plaas die soet­ris­sies bo-op die hoen­der en gooi die c­ha­ka­la­ka oor die hoen­der. Meng al die an­der be­stand­de­le saam en gooi dit ook oor die hoen­der. Bak in die oond teen 180°C vir so­wat 60 mi­nu­te (1 uur lank).

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.